Paarl Waste and Recycle: ‘n Verhaal van Toewyding en Volhoubaarheid

Deur Rina Steyn, GST Korrespondent. TWEE JAAR gelede het die huidige eienaar van Paarl Waste and Recycle Wykco Recycling gekoop en Jacques Boshoff van Ceres as die Algemene Bestuurder van die nuwe maatskappy in Donkervlietstraat aangestel. Jacques was die ideale keuse om die besigheid te lei. Jacques was die eerste Suid-Afrikaner wat landskapontwerp in Switserland […]

Continue reading