Deur Prof Johan Hattingh, Emeritus Professor in Filosofie, Universiteit van Stellenbosch. HOE MAAK JY VAN VOLHOUBARE toerisme teen die agtergrond van volhoubare ontwikkeling, en wat het jou aanvanklik laat dink dit is ‘n goeie idee? Hoe het jy begin om volhoubare toerisme te implementeer? Wat was die grootste uitdagings en struikelblokke wat jy teëgekom het, […]
Continue readingJunie 2025
Volhoubare Toerisme in Globale Perspektief: Deel 2
Deur Prof Johan Hattingh, Emeritus Professor in Filosofie, Universiteit van Stellenbosch. Volhoubare ontwikkeling en toerisme as ‘n proses van samewerking IN DIE OPNAME VERLEDE JAAR oor volhoubare ontwikkeling en volhoubare toerisme is die vraag gestel: Wat was die grootste uitdagings en struikelblokke wat jy teëgekom het in die implementering van volhoubare toerisme, en hoe het […]
Continue readingVolhoubare Toerisme in Globale Perspektief: Deel 3
Deur Prof Johan Hattingh, Emeritus Professor in Filosofie, Universiteit van Stellenbosch. Volhoubare ontwikkeling en toerisme behels verskillende uitdagings op verskillende plekke IN 1987 HET DIE VERENIGDE NASIES volhoubare ontwikkeling gedefiniëer as ontwikkeling waardeur ons die behoeftes van hedendaagse mense bevredig, sonder om die vermoë van toekomstige geslagte om in hulle behoeftes te voorsien, te ondermyn. […]
Continue readingVolhoubare Toerisme in Globale Perspektief: Deel 4
Deur Prof Johan Hattingh, Emeritus Professor in Filosofie, Universiteit van Stellenbosch. IN DIE 2024 OPNAME het die respondente aangedui dat hulle kennis neem van klimaatsverandering, en dit fyn sal dophou soos dit ontplooi, maar dat hulle nog nie enige groot impakte daarvan op toeriste of hulle toerismeproduk ervaar het nie. Soos een respondent dit saamgevat […]
Continue readingVolhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 3
Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). Identifisering van die bestuursdoelwitte Noudat die basiese elemente van doel, doelgerigtheid en struktuur van die GST-bestuursmetode gevestig is, is die volgende fase my soeke na die funksionele elemente wat as bestuursdoelwitte in ’n vraelys gebruik kan word. Hierdie funksionele elemente kan afgelei word uit […]
Continue readingVolhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 4
Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). IN ‘n SAKEKONTEKS gaan waarde-toevoeging oor aktiwiteite, prosesse of dienste wat die waarde van ‘n produk, diens of ervaring vir kliënte verhoog. Dit kan verwys na ‘n verbeterde kliëntervaring, naamlik om die produk of diens op so ‘n manier te verbeter dat kliënte dit […]
Continue readingVolhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 2
Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). Ontwikkeling van die GST-bestuursmetode oor 20 jaar IN HIERDIE artikel sal ons bespreek hoe volhoubaarheid prakties toegepas word in die GST-sakebestuursmetode. Insameling van inligting GST is ’n tweeledige, vertroulike, verhoudingsgebaseerde samewerking tussen Teorie en Praktyk. Dit is soos ’n afrigter en ’n atleet. Die […]
Continue readingVolhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 1
Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). Grondbeginsels van volhoubare toerisme In ’n onlangse artikel in Tourism Update, word die vraag gevra: “Groen sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp?” Ek bedank die redakteur van Tourism Update vir hierdie artikel, aangesien dit ’n baie relevante vraag vir die toerismebedryf is. Vanuit die oogpunt van […]
Continue reading






