Volhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 3

Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). Identifisering van die bestuursdoelwitte Noudat die basiese elemente van doel, doelgerigtheid en struktuur van die GST-bestuursmetode gevestig is, is die volgende fase my soeke na die funksionele elemente wat as bestuursdoelwitte in ’n vraelys gebruik kan word. Hierdie funksionele elemente kan afgelei word uit […]

Continue reading

Volhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 4

Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). IN ‘n SAKEKONTEKS gaan waarde-toevoeging oor aktiwiteite, prosesse of dienste wat die waarde van ‘n produk, diens of ervaring vir kliënte verhoog. Dit kan verwys na ‘n verbeterde kliëntervaring, naamlik om die produk of diens op so ‘n manier te verbeter dat kliënte dit […]

Continue reading

Volhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 2

Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). Ontwikkeling van die GST-bestuursmetode oor 20 jaar IN HIERDIE artikel sal ons bespreek hoe volhoubaarheid prakties toegepas word in die GST-sakebestuursmetode. Insameling van inligting GST is ’n tweeledige, vertroulike, verhoudingsgebaseerde samewerking tussen Teorie en Praktyk. Dit is soos ’n afrigter en ’n atleet. Die […]

Continue reading

Volhoubare sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp? Deel 1

Deur Niël du Toit, Hoof-Uitvoerende Beampte van Go Sustainable Tourism (GST). Grondbeginsels van volhoubare toerisme In ’n onlangse artikel in Tourism Update, word die vraag gevra: “Groen sertifisering: Waardetoevoeging of rompslomp?” Ek bedank die redakteur van Tourism Update vir hierdie artikel, aangesien dit ’n baie relevante vraag vir die toerismebedryf is. Vanuit die oogpunt van […]

Continue reading